Family friendly

Amanzi WildsFees

Fri Aug 9, 06:00 - Sat Aug 10, 00:00

Amanzi Private Game Reserve

ABOUT

Amanzi WILDSFEES


Kom geniet 'n opwindende Lanngggg NAWEEk by die Amanzi Wildsfees op 9 en 10 Augustus 2024 ! !


Kom maak jouself gemaklik tussen die pragtige natuurskoon van Amanzi Privaat Wildreservaat en geniet 'n naweek vol onvergeetlike herinneringe met 'n Wildsveiling, Trail running, Bulletjie Rugby, Dans Kompetisie, Verskeidenheid stalletjies; Kindervermaak; Kunstenaars soos Fatman; Herman Kleinhans; Piesangskille; JAN JAN JAN ; Barto, Marno van der Merwe , Kitaarkêrels en vele meer!



#AmanziWildsfees #AmanziPrivaatWildreservaat #NatuurAvontuur #LangNaweek #SuidAfrikaanseErvaring #feesombytewees

DIRECTIONS

Amanzi WildsFees
Amanzi Private Game Reserve
Farm Kleinrietfontein, District, Winnie Mandela, 9400
Get Directions